Now Playing Tracks

Alles in die wereld kan met geld gekoop word:

Geld maak die wereld draai. Is hierdie stelling waar of onwaar? Geld is baie belangrik maar dit is nie al wat ‘n mens opgewonde kan maak nie. Ek wil die positiewe en negatiewe aspekte in hierdie opstel beskryf, maar elke persoon het hulle eie opinie. 

Dit is waar dat jy enige metriele ding met geld kan koop. Jy kan ‘n goeie motor, selfoon of huis koop, maar sal dit laat jou glimlag? Dit is die ding wat geld nie kan koop nie. Goeie vakansies kan ook deur rykmense gekoop word. 

Baie mense met ‘n propvol bankrekening is nie bly mense nie. Hulle kan enjigiets koop maar meteriele dinge kan nie jou bly maak nie. Dit kan jou lewe interessant maak maar dit kan nie ‘n glimlag op jou gesig plaas nie!

Mense met baie geld kan vriende koop, maar hierdie vriende is nie ware vriende nie. As die tye moeilik is, sal hierdie vriende nie by jou staan nie. 

Ek voel asof ‘n par mense hulle hele lewe fokus op werk en hoe om meer geld te kry, maar dit is nie die rede om te leef nie. Die lewe moet genotvol word en as jy jou hele lewe op jou werk en geld fokus, sal jy nie ‘n goeie lewe he nie. In my opini kan geld nie alles in die lewe koop nie, maar dit kan help om jou lewe meer te geniet. Jy kan op goeie vakansies gaan en peperduur dinge koop maar sal dit jou bly maak? In my opinie is die antwoord nee. 

Universiteit, Londen, Miljoene. My doelwitte na skool:

Ek is nou klaar me matriek, klaar met skool en klaar met die eerste 18 jare van my lewe. Die toekoms is wat vir my wag en ek moet die meeste daarvan maak. Hier is my drie grootste doelwitte na skool.

Ek sal UCT toegaan om ‘n Besigheidwetenskap te doen. Die eerste groot doel wat ek het is om deur Universiteit te gaan. Ek sal baie hard werk omdat ek ‘n baie moeilike program sal studeer. Ek moet seker maak dat ek goeie punte kry.

Die tweede doel is om vir die Westelike Provinsie Onder-24 span krieket te speel. Ek wil vir UCT speel en ek moet baie hard oefen as ek hierdie doel kon bereik. Dit sal moeilik wees om my tyd te gebruik omdat ek baie akademiese werk sal he. Beplanning sal ‘n groot rol in my lewe in die toekoms he.

Die laaste doel wat ek het is om na Universiteit by die Londen Besigheidskool te studeer. Ek hoop dat ek ‘n MBA kan kry en dan kan ek vir ‘n groot maatskappy in die yskoue Londen werk. Ek hoop dat ek miljoene kan maak en dan sal ek terugkom Suid-Afrika toe sodat my kinders in die beeldskone Kaapstad kan grootword.

Dit sal moelik wees om al my doele realisties tet maak maar met harde werk kan jy enige iets doen. Ek moet baie hard oefen, werk en studeer, maar daar sal ook tyd vir ‘n partytjie wees en ek kan nie wag vir die toekoms nie! Ek is doodopgewonde om te sien waar die wereld my lewe sal vat.

Woorde: (262)

Opstelle

Prideauxstraat 16

                                                                                                                                                       Rondebosch               

                                                                                                                                                       Kaapstad

                                                                                                                                                       7700

                                                                                                                                                       Suid-Afrika

                                                                                                                                                       11 April 2013

Beste Kobus

Hoe gaan dit met jou? Ek hoor dat jy Suid-Afrika toekom! Dit is die beste nuus van my week so ver! Ek sal ‘n paar dinge vir jou oor Kaapstad en Bishops beskryf in hierdie brief.

Jy kom Kaapstad toe in Junie en dit is die koudste maand van die jaar. Dit sal omtrent 10°C wees en daar sal baie reën wees. Bring die regte klere vir hierdie weer!

Baie mense sê dat daar baie misdaad in Suid-Afrika is. Moenie bekommerd wees nie, dit is net in die nuus en jy sal geen groot misdaad by Bishops sien nie.

Jy gaan Founders koshuis toe en jou kamermaat is Dean Moir. Hy is ‘n uitstekende seun en julle sal boesemvriende word. Jy kan rugby of hokkie speel jy sal dit ook geniet!

Ek kan nie wag vir you aankoms nie!

Praat binnekort!

Vriendelike groete

Daniel

Woorde: (152)

 


Nicki + Andrew Russell

Prideauxstraat 16

Rondebosch

Kaapstad

7700

Suid-Afrika

Londen – 11 April 2013

Liewe Ma en Pa

Hoe gaan dit met julle? Ons is vir die volgende vyf dae in London en sjoe, dit it yskoud! Hierdie toer was die beste paar weke van my lewe gewees maar ek kan nie wag om tuis to wees nie!

Hoe gaan dit met Abi en die hond? Ek mis hulle so baie! Ma ek kan nie wag om jou kos weer te eet nie en Pa ek mis die rugby by Nuweland! In vyf dae sal ek tuis wees en dan  kan ek al my nuus vir julle sê.

Sien julle binnekort!

Al my liefde

Dan

Woorde: (106)

Poskaart vir ‘n meisie:

Prideauxstraat 16

Rondebosch

Kaapstad

7700

Suid-Afrika 

Liewe die liefde van my lewe

Hoe gaan dit? Ek dink elke dag oor jou as ek in die klas sit. UCT is so besig maar ek geniet dit baie! Ek hoop dat jy binnekort vir my kon bel om te praat, ek mis jou so baie!

Jy is die liefde van my lewe en ek kan nie leef as jy nie hier is nie! 

Al my liefde

Dan

Poskaart vir ‘n vriend:

Keegan Sutherland              

Higgostraat 18

Higgovale 

Kaapstad

7008 

Suid-Afrika

Beste Keegan

Hoe gaan dit tjom? Ek is by die Tomorrowland Fees in Belgie! Dit is die beste fees in die wereld (kappie op die eerste e) en ek hoop dat ons kan eendag na die fees saamgaan! 

Ek hoop UCT gaan goed boet!

Praat binnekort…

Groete 

Daniel Russell

Resensie:

Never back down:

Akteurs: Daniel Russell, Dean Moir, Ant van Ryneveld, Ty Wills, Cuan Hablutzel, Barney

Regiseur: Mnr. Maree

Tyd: Die film was in 2009 gemaak.

Ouderdomsbeperking: 16NLV

Objektiewe: Dit is ‘n fliek wat oor ‘n seun gaan wie ‘n nuwe skool toegegaan het. Hy het ‘n geveg gehad en het verloor, Hy het hard gewerk en in die einde het hy ‘n geveg met dieselfde seun gehad en hy het hom oorwin. 

In my opinie is dit ‘n baie goeie fliek en jy sal dit kyk! Ek het dit baie geniet. Ek wag vir Never Back Down 2…

Daniel Russell

My vakansie

Ek het een van die beste vakansies ooit in hierdie vakansie gehad! Ek gaan op die Bishops 1st XI Krieket toer toe Engeland en dit was een van die beste tyds van my lewe! 

Ons het in Brighton begin en ons het onse eerste wedstryd gewen. Ek het 43 lopies gekry. Dan ons speel teen Sussex U19 en Wellington en ons het daardie wedstryde verloor. Dan ons speel Charterhouse en ons het gewen. Ek het 105 lopies gekry. Dan speel ons teen Dulwich, ons het gewen en ek het 58 lopies gekry. Dan kom die reen!! Ons speel nie ‘n wedstryd vir die volgende 5 wedstryde. 

Ons gaan Althorpe estate toe en dit was baie lekker! Dit is die huis van die Spencer familie en Princess Diana het daar gewoon. Dit was die beste plek van die toer. 

Na Althorpe gaan ons Tonbridge toe waar ons speel ons laast drie wedstryde. Millfield was uitgereen, Tonbridge was uitgereen en John Forrest ons het gewen. 

Ons gaan dan London toe! Dit was so pret en ek geniet dit baie. 

My vakansie was so goed en ek wens dit kon langer wees!

Hoe liefde die wereld laat draai

Liefde, wat is dit? Wat beteken dit vir mense? Liefde is een va die beste dinge in die wereld. As ‘n persoon baie van ‘n ander persoon hou, sal hulle lewe baie gelukkig wees. Niks is so belangrik as liefdie nie. Dit gee ‘n persoon ‘n warm gevoel in sy of hy hart en dit maak die persoon baie bly.

As ‘n man en ‘n vrou baie verlief is, kan hulle trou. Dit is die hoogste berg van liefde. Die man en vrou kan nou ouers weees en hulle kan kinders he. Kinders kan ‘n bietjie van ‘n slang in die gras wees omdat hulle ‘n baie groot din g in jou lewe is.

Liefde het ook ‘n paar negatiewe dinge. As twee persone nie lief meer is vir mekker nie, sal dit een van die hardste tye in hulle lewe wees. Dit kan baie hard wees om jou liefde met ‘n ander persoon te neem. So, as jy baie lief vir ‘n persoon is, moet jy baie tyd vir die persoon maak sodat jy ‘n goeie tyd saam kan he.

Daar is te veel positiewe dinge oor liefde vir my om te beskryf maar die beste dinge in my opinie is dat jy ‘n ander persoon he om te praat met oor jou probleme. Die persoon wat jy lief het moet jou beste vriend wees.

Vir my is die positiewe dinge van liefde baie beter as die negatiewe dinge. Liefde is die beste emoise in die wereld en niks sal voor dit kom nie. Liefde laat die wereld draai!

We make Tumblr themes